About LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe
LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ’n tydskrif – dis ’n tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ’n verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor op bladsy 10. LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap – terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei. Kry kennersadvies van sportwetenskaplike prof. Tim Noakes, voedingskundige Sally-Ann Creed en CrossFit-instrukteur Jobst Olschewski. Daarby het FAIRLADY-kosredakteur Justine Kiggen 67 splinternuwe, smaaklike Banting-resepte saamgestel. LOSE IT! The Tim Noakes Way is ’n revolusionêre voedingsplan wat jou lewe gaan verander.
This issue is delivered to your digital reading account and is not refundable once delivered. Cover art and
titles are the property of the publisher and are shown to identify the product. DiscountMags.ca is an
independent retailer and is not affiliated with or endorsed by LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe or its
publisher.